Comments for Radiokansel - Radio Pulpit

Comment on Vergifnis! Vergifnis! Vergifnis! by Helene Scholtz
Vergifnis is die mees bevrydende ding wat mens kan doen. Ek het uit my lewe soveel seeninge ontvang na vergifnis dat dit nou nog vir my ongekende seeninge bring. Dis ‘n lang storie maar ek kan net getuig VERGIFNIS is die ULIMATE geskenk vir die ander persoon EN vir jouself.

Comment on AGAPE by Helene Scholtz
Skitterende vb van agape liefde.Vir my is dit regtig om elke dag sonder voorbehoud uit te reik na ELKE mens ongeag wie hy/sy is. Dit kos nie baie nie, net ‘n glimlag, “n nuwe sepie en waslappie, ‘n lekker pasteitjie ‘n drukkie en opdra aan ons Hemelse Vader.

Comment on BEKOMMERNIS by Helene Scholtz
Elke woord wat u hier skryf is waar en ek onderstreep dit heelhartig. Maar dit is ‘n stryd om by die bekommernisse verby tekom, veral as dit oor mens se kinders en kleinkinders gaan.

Comment on MOED HOU TEN SPYTE VAN DIE STORMS by Thys Swanepoel
Johann,

Die Heilige Gees het die afgelope maand Gal 2:20 aan my geopenbaar.

Sodra ons ‘n kopskuif maak en besef “Christus is in my” verander jou lewe radikaal en onherroepelik.

Met Christus in jou, kan jy dan enige krisis hanteer:

– “Christ in a lion den, survive the lion”

– “Christ in a crisis, suvive the crisis”

Gal 4:19:”My kinders, vir wie ek weer in barensnood is totdat Christus in julle gestalte verkry”

Seenwense,

Thys Swanepoel

Comment on Acts 8:37 by Thys Swanepoel
Wynand,

Ek is geskok met al die foute wat ek die afgelope tyd in die Afrikaanse Bybels kry.

Gal 2:20 is ‘n sprekende voorbeeld:”…leef ek deur geloof in die Seun van God…”

King James:”….by the faith of the Son of God…”

Uit die Grieks vertaal sien ons dat ons vertroue nie op ons eie geloof moet steun nie, maar op die geloof waarvan die Seun van God (Christus in jou)die oorsprong is.

Dit is ‘n massiewe verskil !

Ek is ook “groot gedoop”, maar die tyd is tekort om oor doop te stry. Een ding weet ek: ek het my in gehoorsaamheid laat groot doop en het die doop niks met jou saligheid te doen nie.

Seenwense,

Thys Swanepoel.